BEDANKING VIR VRIENDELIKE ONTVANGS

by / Monday, 03 November 2014 / Published in Latest News, Uncategorized

Geagte Mev Minnie

In sake: PEARON SISTEMIESE EVALUERINGS- TOETSE :

Ek het as verteenwoordiger van Pearson op Dinsdag, 14 Oktober 2014, Mountain View Academy besoek. Graag wil ek u net bedank vir die professionele ontvangs. As gevolg van Mev. Minnie se puik reelings, het albei sessies glad kon verloop.

U kan trots voel op u skool, want dit was werklik n plesier om by julle diens te doen.

Met respek,

Isabel Hopley (as TA nms. Karin Volschenk van Pearson.)

TOP